We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.
/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD

     

  • Full Digital Discography

    Get all 3 Leon Ecroignard releases available on Bandcamp and save 35%.

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality downloads of Woes, Traffic Jams, and Optelgoed. , and , .

    Purchasable with gift card

      $9.10 USD or more (35% OFF)

     

1.
Intro As my gedagtes saggies op die briesie le’ En ek dink hoe dinge behoort te wees Dan droom oor hoe ek dit sou wou he’ Inplaas van die hopelose feite wat ek lees Daar is ‘n pad wat ons moet loop Die een met baie draaie en dorings op! Wat lei na so‘n bietjie hoop Van n wereld sonder te veel Konings op Koor Oh , kan jy sien dis nie net mietes en legends nie Oh, dis nog nie die einde van die wereld se elendes nie? Vers My siel lê oopgevlek soos‘n hond gevrek se bek Hoop verstik aan realiteit Kake klem sonder byt Opgekou deur verwyt Uitgespoeg en weggesmyt Ek is verneder en sonder sent Shongololo oppie koue sement Verwagting prikkel en terg hoendervleis Binnegoed bollamakiesie en ore druis Drome geplak deur matgom geur Maak duislig skuiling teen die weer Koor Ons verwoes ons planeet “JA” Soos ‘n suur wat oorborrel “NEE” vlees van die been af-vreet “JA” Siek tot diep in die korrel! “NEE” Vers Behoefte gryp gorrel en wurg Senuwees bliksemstraal deur my murg Die lewe trek sy belt nou styf Stil die skuddings in my lyf Soos die sweet van my voorkop rol Begin my bloed te stol Ek voel die einde is amper daar Daars n ou met n sekel wat na my staar Koor SOLO Vers Enigste plek vir n vakansie is die Noordpool geen elektiesieteit want daar is fokol steenkool 5% van wereld populasie is nou vigs vry terwyl almal in beskermde bobbles bly Geloof is iets van die verlede En daars bogger-ol wereld vrede “Osama” die derde is presisent, van die V.S.A. se parlement Niemand kan meer hoor nie Rockbands het nie n gehoor nie Waterstof en atoom bomme Verwoes die kinders se oor-dromme La la la la……… Die pole is gesmelt en Durban is 3 Km onder die see Al die olie is klaar & die aardkors gee mee Die ozoon laag is nou permanent geskend! Sonskerm Factor honderd is absoluut noodwendig Vers Want dis verlossing waarna ek smag En ek hoor dat die mense my sien Ek kan sien hoe hulle vir my lag Is dit wat ek in my lewe verdien SOLO Die aarde draai om sy as dis n mors van nog n dag En ek staan voor die deur In die laaste uur En as die einde net nader was O God gee my asseblief die krag! En ek val op my kniee En gooi my hande omhoog Rap Yo, Uh, Hm, ek’s oppie maaik! Heyta amma gents heyta amma gita’s Ons musiek soek nie die gitaars Kopdoek en baie los broeke Plek vir n skietding goot soos n bazooka Steel ons kultuur vannie U.S.A. En die B.M. 3 series waarin ons ry Almal dink hulle is gangsta’s En ‘n sleg se is ‘n “Diss” Koor Maar die bloutrein ry weer vanaand Voor oppie wa en vreeslik verwaand Die bloutrein trek al ver Iemand lawaai en ‘n draadloos blêr Maar die bloutrein ry weer vanaand Voor op die wa vreeslik verwaand Die bloutrein trek al doer Mense raas en die nag rumoer Vers Ons sing in die veld En ons dans rondomtalie Jy is my prinses en ek is jou held Ons hou handjies vas Voel so gelukkig Soos n kind soos n kind op wielie walie Die wereld draai om sy as… Hy kyk om, en sien sy….alie? Winkel sentrum PA Aandag alle klante! “Silver insulasie oorpakke is nou 2 vir die prys van een En kom ruil jou suurstof silinders nou by die sigaret toonbank Minerale water vandag , en vandag alleenlik, drieduisend-vyf-honderd en tagtig miljoen rand per liter bottle! En kry al die kanale van Mars op ‘n DSTV skottel” Doem Dominee Die aarde is verdoem Selfs die derde wereld wil die planee vernoem Ons is op n kop aan kop botsing met n meteoriet En al ons pogings om dit te stop is verniet! Maar as die laaste klokke lui En almal gooi n appel en n ui Is dit net jy en jou self om te verwyt Alles verlore al is jy nou spyt! einde Wie de hel gee om Of droom oor wat die toekoms hou? Wat’s die sin van die mensdom Wat’s die rede hoekom ons almal dit moet aanskou! Hemel blou draai swart Die weerlig bliksem hard die horizon raak rooi Soos die sampioen ontplooi Donder druis dodelik Wie is verantwoordelik almal staar verblind Strompel oor n dooie kind alfa en die omega sal weet Merk van n false profeet Skarlaken engel van babilon Die skares staan stil en stom Vuur uit die bek van die draak samesweering teorie’e wat kraak Geeste en duiwels maal sewe Voorspellings maak jou bewe En alles word donker

credits

released September 29, 2010

license

all rights reserved

tags

about

Leon Ecroignard South Africa

contact / help

Contact Leon Ecroignard

Streaming and
Download help

Report this album or account

If you like Woes, you may also like: